Testimonials

Thalana Hunter

Thalana Hunter

Op Saterdag, 22 September 2018, het ek met my beste vriend getrou. Ek het verskillende ervarings gehad met verskeie verskaffers tydens ons troubeplanning, soos 'n mens sou verwag. Een ding wat ek geleer het is hoe belangrik kliëntediens werklik is en dat dit nooit vanselfsprekend aanvaar moet word nie, maak nie saak hoe goed mens se eindproduk is nie. Ek wou net dankie sê. Ek het by 'n hele paar boutiques vir die perfekte trourok gesoek, maar nie een van die rokke wat ek aangepas het het my die "wow factor" gegee nie. Toe vind ek Belle Donne se besonderhede in 'n boekie. Dit was kort kennisgewing, maar jy het entoesiasties ingestem om ons in te pas vir 'n afspraak.

Jacqueline Schoeman

Jacqueline Schoeman

Thank you Belle Donne Bridal Boutique for being incredibly helpful and friendly. Thank you for listening to what I want, whilst also guiding me with good suggestions and ideas. You made this difficult decision very easy with superb service! Thank you for my simple, yet beautiful wedding dress.

Belinda Kitney-Meij

Belinda Kitney-Meij

Was the best wedding dress fitting I've experienced (after visiting 7 other dress places). Nadia is professional & friendly and helped me to quickly feel at ease and enjoy the dress fitting process. Wide variety of dress styles to choose from too. I felt like a true bride & princess all in one! Can highly recommend a visit to Belle Donne. Truly a hidden gem. Can’t say thank you enough Nadia, especially for helping me find my dream dress 

Dwen Jansen van Vuuren

Dwen Jansen van Vuuren

Love this place.. Was treated like a million dollars!!! Thank You!!!

Anelda Loubser

Anelda Loubser

Voor ons troue – 16 Mei 2015: Dis was my eerste en enigste aanpassessie en ek is sowaar spraakloos van hoe puik die diens is!!! Nadia, bitter baie dankie aan jou en Georgie vir jul gasvryheid, vriendelikheid, geduld, sjarme, raad en eerlikheid. Ek het my eerste "bridal moment" ervaar tydens hierdie sessie en ek sien so baie daarna uit om nog vorentoe met jou te werk. Ek het jou nog net een keer ontmoet, maar sjoe!!!!! Jou persoonlikheid, positiwiteit en dryfkrag het my nog heeltyd op 'n "troutrip" ;) Weereens, baie dankie vir die mees awesomste dag van gister. Ek is so dankbaar dat ek my "one and only" kon vind:) xxx ♥♡♥

Load More